Rina -@Stella: Ek stem! Angelique rk dink die tweede laaste een is DAAI 1 foto waarvan ons gepraat het. Ek hoop ek sien n mooi groot opgeblaaste een opgehang in julle huis. Dis buetiful!
December 17, 2011 - 10:00 pm
klaradyn -ai jaai jaai. Memories op hulle mooiste. Sybrant weet dat Angelique en Pietman vir jare na hierdie foto’s wat eindelik kuns met ‘n towerstokkie sal kyk en “treasure” Dankie. Jy maak die dag vir hulle onvergeetlik mooi hiermee.
6 comments
Angelique - Wow wow wow!!! Ag dankie Sybrand, dis priceless!
michelle - Oh my GOODNESS!! Dit is extraordinary!!!!
Stella - Die 2de laaste een is asemrowend!!!
Rina - @Stella: Ek stem! Angelique rk dink die tweede laaste een is DAAI 1 foto waarvan ons gepraat het. Ek hoop ek sien n mooi groot opgeblaaste een opgehang in julle huis. Dis buetiful!
klaradyn - ai jaai jaai. Memories op hulle mooiste. Sybrant weet dat Angelique en Pietman vir jare na hierdie foto’s wat eindelik kuns met ‘n towerstokkie sal kyk en “treasure” Dankie. Jy maak die dag vir hulle onvergeetlik mooi hiermee.
philip Wessels - DIS PRAGTIG!!!!
BAIE GELUK
xxxxx
Philippus en Tannie Sophie