Had a fun engagement shoot over the weekend with Carike & Dewet.
A special thanks to Annemeri for coming along!
























































Had a fun engagement shoot over the weekend with Carike & Dewet.
A special thanks to Annemeri for coming along!
























































WOW! Stunning fotos (weereens)… die 3de een is my favourite!
Stunning Fotos!!!!
Die fotos lyk beautiful! Dankie vir die fun shoot!
Dit is te mooi vir woorde!!! Kan nie een uitsonder nie – almal is pragtig.
WOW! Are you guys professional models in your spare time?! Stunning!
Dewet – jou “pose” grens aan ‘n Magnum! Absolute kunswerk!
Pragtige kiekies! Besonders mooi… (soos altyd):-)
As MOH is ek vreeslik proud* Jul lyk awsum! absolutely stunning! mis jul loadz!
Dit is prentjiemooi – julle en die omgewing! Kan nie wag vir 10de Des. Sybrand, jy weet duidelik HOE!!!
Dis ongelooflik mooi julle !!
Baie mooi en kreatief!! Kan nou net nie wag om die trou fotos te sien nie…
Aitsa Dowling, nie gedink jy gaan so netjies “pose” nie! Julle lyk goed!
Ek kan nie beskryf hoe mooi die fotos vir my is nie!! Die blommetjies en woud is sooo mooi!
by Sybrand
show hide 13 comments